Maak asb. ‘n aantekening van die eerste ekstra kooroefening vir die Seniorkoor op Saterdag 1 Februarie van 9:00 – 12:00.( Let op die verandering in tyd). Almal moet probeer om daar te wees. Nuwe werk word aangeleer.