Die skool het verlede jaar ‘n paar leerders ingeskryf vir die Metropool-Sentraal AfriKan Skryfkompetisie. Die uitslae het ons uiteindelik bereik! Ons is trots op ons Jannies wat so kreatief kan skryf. Baie geluk aan die volgende wenners:
Gr.4 (huidige Gr.5’s)
Eerste plek – Kiaan Eksteen
Tweede plek – Stella Malan
Derde plek – Ben Terblanche

Gr.5 (huidige Gr.6’e)
Eerste plek – Alet Hitge
Tweede plek – Bernard Lombaard

Gr.6 (huidge Gr.7’s)
Eerste plek – Stef Mostert
Tweede plek – Anna Kannemeyer
Derde plek – Lili Louw