Bestel buitemuurse aktiwiteite foto’s:

1: Sien voorbeelde van ALLE foto’s op die muur in die Gr.3 gang. Jy kan ook van die foto’s op die fotograaf se WEBTUISTE sien.
2: Voltooi ALLE inligting op die fotokoevert.
3: Kies die foto’s wat jy wil bestel en skryf dan die KORREKTE KODE, onder die foto op die koevert.
4: Plaas die korrekte bedrag geld in die koevert en stuur terug skool toe.

LAASTE DAG VAN BESTELLING:
Dinsdag, 19 November 2019

Indien jy die koevert verloor, bestel die foto’s op die fotograaf se WEBTUISTE.