20191031_120556-1.jpgBaie dankie aan elke Jannie- en Huppelland-familie wat bydraes gelewer het tot hierdie wonderlike projek. Ons het in totaal 102 boksies gepak en gaan sodoende vir 102 kinders ‘n glimlag op Kersdag gee. Hierdie projek beeld een van ons waardes, naamlik omgee, so mooi uit.

Saam maak ons ‘n verskil!