Sofia Goosen (Gr.7K) het in hierdie maand se National Geographic tydskrif verskyn vir ‘n projek wat sy self begin het en handhaaf. Baie geluk met hierdie inisiatief, Sofia! Ons sien uit om te sien wat die toekoms inhou vir jou met die projek.