Sit vroegtydig jou kind se naam op die waglys vir musiek vir volgende jaar. Ons is opgewonde om, behalwe klavier, blokfluit, sang en teorie, asook kitaar, viool en ukelele aan te bied. Kontak juf. Helecia Groenewald per e-pos om ‘n plekkie te bespreek: helecia@jvrprim.co.za.