Netwerk 24 loots ‘n skolenuuskompetisie waarin skole hul skoolkoerant kan inskryf en ons wil graag deelneem! Indien jou kind(ers) hierdie jaar op ‘n foto in ‘n Suidooster verskyn het en jy besware het dat die foto aan Netwerk 24 gestuur gaan word as deel van Die Suidooster, stuur asb. voor of op 11 Oktober ‘n e-pos na suzaan@jvrprim.co.za. Indien jy nie seker is of jou kind op ‘n foto in die Suidooster verskyn het nie, kliek HIER om die vorige uitgawes te sien.