Category: Suidooster


Die skoolkoerant, die Suidooster, verskyn aan die einde van elke kwartaal.
Graad 7 leerders dien op die redaksie. Ons skoolkoerant is van uiters hoë gehalte en het al verskeie toekennings ingepalm.
2019 Redaksie:
Voor van links na regs: Mila Nicolella (fotograaf vir kwartaal 3), Liezel Snijders, Jacomien van der Westhuizen en Marianne Nel.
Agter van links na regs: Owen van der Linde (fotograaf vir kwartaal 1), Peet Karsten, Lukas Wasserman (fotograaf vir kwartaal 2), Thornley Webber, Kaylin Grobler, Anna van Biljon en Alet Hitge.
Afwesighede: Mari Swanepoel (redaktrise vir kwartaal 1), Bernard Lombaard en Rain Bence (fotograaf vir kwartaal 3).
Skakelwerk en bladuitleg:
Juf. M. van Zyl
Juf. S. Burger
Redigering en proeflees:
Juf. M. Oosthuizen
Juf. M. van Zyl
e-Suidooster 2020, uitgawe 4
Kliek gerus HIER vir ons heel eerste elektroniese Suidooster!
Die Suidooster 2019, uitgawe 3
SO 2019 Uitgawe 3
Die Suidooster 2019, Uitgawe 2
SO 2019 Uitgawe 2
Die Suidooster, uitgawe 1 van 2019
Lees gerus die nuutste Suidooster:
SO 2019 Uitgawe 1
