Kooroptredes 2 Oct, 2019 | Koor, Kuns en Kultuur, Nuus Ons kore tree die kwartaal by twee Kerssangdienste op. Albei dienste is in die aand. Sondag, 17 November: Tamboerskloof NG Kerk Sondag, 1 Desember: Drieankerbaai NG Kerk Koorlede dra by albei geleenthede WIT , nie skooldrag nie.