Hierdie week het die Woord van die week 2 definisies én 2 wenners. Luister mooi!

koester

Definisie 1: in jou binneste lewendig hou en laat groei
Sin: Ek koester al die herinneringe aan my ouma in my hart.

Definisie 2: verwarm
Sin: Ek koester my in die winterson wat by my kamervenster inskyn.

Wenners:
Ella le Roux (Gr.6dJ) & Jana Brink (Gr.6dJ)