Baie geluk aan Johan Symington! Hy het op Vrydag, 9 Augustus, die Silverplaat afdeling van die Boland Wilsons Toernooi gewen. Hy het in die finale wedstryd sy opponet 4-0 gewen en ‘n goue medalje verower. Dis ‘n wonderlike prestasie, baie geluk!