Leerders het Donderdag ‘n pienk bladsy met die buitemuurseprogram vir die laaste 2 weke van skool ontvang. Ons gebruik hierdie 2 weke om die leerders te leer ken vir die onderskeie sportkodes. Daar sal in die laaste week vir die rugby en hokkiespelers ‘n kliniek gedurende die toegekende ure plaasvind. Die netbalkliniek sal eers later plaasvind. Leerders sal ‘n volledige buitemuurse program ,asook die sportdatums vir kwartaal 2 & 3 in hul rapporte ontvang.
2019-Buitemuurseprogram 4-12 Maart