Hoërskoolnuus 12 Jul, 2019 | Netbal, Nuus, Sport Sima Ngwenya, ‘n oud-leerder van ons skool, het die Kaapstad Netbal verteenwoordig by die Wes-Kaap Interdistrik Toernooi. Baie geluk Sima!(Sy is die dogter van George,ons opsigter by Huppelland )