Daar heers groot opwinding oor die Kaperjolle Plakkate. Kliek HIER om weer na die reëls te kyk.

Ons sien uit om almal se kunswerke te sien!

Onthou die afsnydatum is Donderdag 7 Maart.