Johan Symington (Gr.3) het Sondag, 3 Maart, aan ‘n “BUSHIDO” Karate-dag deelgeneem.  Hy het eerste plek verower waarvoor hy die goue trofee gewen het en het ook sy KATA met perfeksie uitgevoer waarvoor hy ‘n medalje ontvang het. Katarina Oosthuizen het ook Sondag ‘n trofee ontvang vir ‘n eerste plek in die O/9 groep. Baie geluk Johan en Katarina!