Om akademiese kontrole te vergemaklik, gaan ons vanaf Maandag, 6 Julie, die skoolrooster se dae herhaal. ‘n Klas gaan dus oor twee dae dieselfde periodes hê. Hier volg die datums, groepe wat skool toe kom en die dagrooster wat gevolg sal word. Die rooster sal ook op die webtuiste beskikbaar wees: Kliek op die COVID-19 blok op die tuisblad vir die volgende twee weke se rooster en al die nuutste inligting rakende infasering.