Musiekkonsert Gr.2 en Gr.3 8 Feb, 2019 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Neem asb. kennis dat die musiekkonsert moet skuif. Die saal is nie op 12 Maart beskikbaar nie. Die konsert sal nou as volg plaasvind: Woensdag 13 Maart om 08:15 – Gr.2 Woensdag 13 Maart om 09:15 – Gr.3