Mathlete van die week 31 Aug, 2018 | Akademie, Nuus, Wiskunde Die top 3 prestasies vir die week is: 3. Jana Maree 2 343 punte 2. Mia Boshoff 3 080 punte 1. Jan-Willem Silvis 7 240 punte Vir ‘n tweede week in ‘n ry, baie geluk Jan-Willem.