Trotse Jannie 17 Aug, 2018 | Algemeen, Nuus Naam en van: Sarah Davids Graad: 5S Waar bly jy?: Pinelands Gunsteling vak: Wiskunde, want mnr. van der Bank is my onderwyser. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek het baie vriende en almal het respek vir my. Ek is baie goed in netbal en sokker.