Die kort week het ons nie gestop nie en as dit nie Maandag gereën het nie sou ons twee wedstryde in die week gespeel het. Ongelukkig het Maandag se wedstryde uitgereën, maar Dinsdag het ons nie vir die paar druppels geskrik nie. Die uitslae is soos volg:
O/9 A 15 – 5 (wen)
O/9 B 5 – 0 (wen)
O/10 A 18 – 3 (wen)
O/10 B 5 – 3 (wen)
O/11 A 2 – 5 (verloor)
O/12 A 10 – 8 (wen)
O/12 B 6 – 2 (wen)