Skaakuitslae 1 Junie 2018 4 Jun, 2018 | Nuus, Skaak, Sport Ons skaakspan het laas Vrydag 4 – 1 gewen teen Weizmann. Ons spanlede het hulle alles gegee en elke beweging strategies beplan. Hou so aan manne!