Seniorkoor 4 Jun, 2018 | Koor, Kuns en Kultuur, Nuus Alle koorlede moet Saterdagoggend om 10:00 in netjiese winterskooldrag by Curro Sitari in Somerset Wes wees. Een van die dae sien julle ons op televisie!