Skaakuitslae 11 Mei 2018 14 May, 2018 | Nuus, Skaak, Sport Ons het Vrydag 11 Mei teen Highlands tuis gespeel. Ons 5 spelers het met trots 4 – 1 gewen. Mooi so Jannies. Hou so aan!