Ons herinner julle aan die musiekkonserte volgende Woensdagoggend (21 April 2021). Slegs 2 ouers per deelnemer mag die konsert bywoon.
Gr.1 en 2 – 09:00
Gr.3 – 11:00