Is jy op hoogte van wat wanneer by die skool gebeur?
Besoek die Kalenderbladsy by https:// laerskooljanvanriebeeck.co.za/ kalender vir instruksies om jou Google Kalender, Apple Kalender, of Outlook Kalender met die skool se kalender te sinchroniseer.