WOONSTEL IN VREDEHOEK TE HUUR 2 Mar, 2018 | Nuus ‘n Ruim eenslaapkamer woonstel in Vredehoek met een motorhuis is vanaf 1 April 2018 te huur teen R10 100,00 per maand. Vir enige navrae, kontak vir Willem by: 072 424 7169.