Kaartjies vir die komende Oupa-en Oumadag verkoop nou baie vinnig uit! Daar is bitter min kaartjies beskikbaar.
Kaartjies wat gekoop is, sal eers die laaste week voor die groot dag uitgedeel word om seker te maak die kaartjies gaan nie verlore nie.
Toegang is slegs met ‘n kaartjie.