AIDT en Dance Cor Moderne Dans /Contemporary /Hip Hop en AAB American Academy of Ballet.
Dansers kry die kans om net lekker te dans maar ook deel te neem aan kompetisies, bv: Cape Town Eisteddfod /Eksamens /Choreography/ Awards/
Funksies en Dansprysuitdeling.

Kontak asb vir Barbie  by 072 454 9353
E pos: barbie.schreuder.dance@gmail.com  
Webtuiste: www.barbaraschreuder.com