Delmar het weereens ‘n pragtige prestasie behaal! Hy het Sondag aan die WP-tweekampbyeenkoms deelgeneem en ‘n goue medalje vir seuns 0.13 verower. Hy verkry ook sy WP-kleure in tweekamp. Die WP-span gaan op 1 April aan die SA-tweekampbyeenkoms te Stellenbosch deelneem. Baie geluk met hierdie uitmuntende prestasie.