Soekfunksie

  • Filter Kategorie/ë

  • Herstel

Konsertkaartjies

Besprekings vir die skoolkonsert open Vrydag 25 Augustus om 10:00.

Klik hier om te bespreek.

Nuusbrief Subskripsie

Om die weeklikse nuusbrief per e-pos te ontvang, voltooi asseblief jou kommunikasievoorkeure in jou JvR webprofiel.
MENUMENU

Category: Skaak

Skaaklesse vir leerders van graad 1–7 word een keer per week in graadverband aangebied. 
Die skool se skaakspan speel gedurende die tweede en derde kwartaal op Vrydae ligawedstryde.

 

Skaaknuus

SA Junior Skaakkampioenskappe

Baie geluk aan die volgende agt leerders wat almal deel is van die WP skaakspan wat gedurende die vakansie van 15 – 24 Desember in Boksburg aan die Suid-Afrikaanse Junior skaak kampioenskappe gaan deelneem. Ons wens hulle...

lees verder >>

Skaak Dagboek

Geen Inskrywings

Laerskool Jan van Riebeeck