PLEK: Zwaanswyk Academy (338 Main road, Retreat)

VERTREKTYD: 14:00

TERUG BY SKOOL: ±17:15

PARKERING: Dis beskikbaar by Hoërskool Zwaanswyk.

SPORTDRAG:
• Oranje hempie (dogters geen moue, seuns met moue) en vlootblou kortbroek
• Skoolsweetpak (gemerk)
• Tekkies met wit sokkies
• Plakker met naam en ouderdom (ontvang by die skool, onderwyser sal aan deelnemers uitdeel by wedloop)

*Daar sal ‘n SNOEPIE beskikbaar wees.

 
PROGRAM:
14:45           Verwelkoming
15:00 U7 Boys & Girls        1km
15:10 U8 Boys & girls         1km
15:20 U9 Boys and girls    2km
15:30 U10 Boys & girls      2km
15:40 U11 Boys and girls   3km
16:00 U12 Boys and girls  3km
16:20 U13 and open u/14  4km

KAARTE vir 1km – 4km roetes
 
Voltooi asb. die vorm indien jou kind aan die wedloop wil deelneem.