Soekfunksie

  • Filter Kategorie/ë

  • Herstel

Weeklikse Nuusbrief

  • my·JvR
        • Volledige Dagboek
        • 16novHeeldagTweekamp: Liga 4

          16nov09:0012:00Netbal: WPNA Netbalkliniek O/7 - O/11

          17novHeeldagTamboerskloof Kerssangdiens 19:00

          18novHeeldagBeheerraadsvergadering 17:00

          20novHeeldagGr.1-3 Prysuitdeling

          Wys Meer
        • KONTAK INLIGTING

          Adres: Kloofstraat 52, Tuine, Kaapstad, 8001

          Telefoon: 021 423 4209

          Faks: 021 424 2375

          Skoolhoof e-pos: jhoosthuizen@gmail.com

          Sekretaresse e-pos: ontvangs@jvrprim.co.za

  • Vakatures
  • Toelating

Category: Liewe Aarde

Ons herwinningsprojek staan as die "Liewe Aarde"-projek bekend. Ons leerders bring hul huishoudings se herwinbare artikels skool toe. Raadpleeg die onderafdelings oor die sortering van herwinningsartikels. Lewer dit by die herwinningsdepot op die agterste parkeerterrein af.

Daar word ook weekliks 'n "Jannie van die Week" aangewys en beloon met 'n koopbewys by 'n eetplek. Die leerder word gekies op grond van die week se getroue herwinning.

Ons beskik ook oor 'n eko-klub wat op gereelde basis vergader en meer leer oor bewaring en herwinning. Kom sluit gerus aan. Dit word 'n lewensstyl wat dwarsdeur jou lewe 'n positiewe bydrae maak tot die bewaring van ons liewe aarde!

 

  • Liewe Aarde

Liewe Aarde

Baie geluk aan ons Jannies van die week, Lea en Simon van Dyk in Graad 2E & Graad 4F. Dankie dat julle so getrou herwin! Geniet die R100 geskenkbewys van Col’Cacchio. Papier is uiters geskik vir herwinning: slegs 16% van...

Dagboek

november

27novHeeldagLiewe Aarde: Herwinning sivvies

Sak en Pak Video

Laerskool Jan van Riebeeck