Kategorie: Sport

/ Netbal, Nuus, Sportuitslae

Die netbaldogters het Maandag teen Fanie Theron gespeel. Die uitslae was soos volg:

0. 13A wen 32-3
0.13B wen 12-3
0.12A wen 20-5
0.12B wen 3-2
0.11A wen 7-4
0.11B wen 4-2
0.11C wen 3-0
0.10A verloor 5-7
0.10B wen 2-1
0.10C verloor 1-2
0.9A wen 11-1
0.9B wen 5-2

Baie geluk, Jannies!

/ Netbal, Nuus, Sportuitslae

Vrydag, 8 Maart het die netbal-Jannies aan die jaarlikse bulfees te Porterville deelgeneem. Hier volg die netbaluitslae:

0.11A
Wen Pomario 11-3
Wen Wesbank 10-9
Wen Piketberg 8-1
Wen Porterville 10-2

0.12A
Wen Vredenburg 16-3
Wen HP Williams 8-6
Wen Pomario 13-9
Wen Noord-Eind 14-3

0.13 A
Wen Porterville 25-3
Wen Vredenburg 19-2
Verloor Wesbank 13-14
Wen Piketberg 14-6

Baie geluk met hierdie puik uitslae!

/ Netbal, Nuus, Sportuitslae

Die eerste liga wedstryd van die seisoen het begin! Baie geluk aan elke span.
0.7 A – verloor 0-2
0.7B – verloor 0-2
0.8A – verloor 1-3
0.8B verloor 0-2
0.9A wen 16-0
0.9B verloor 3-8
0.10A wen 5-3
0.10B gelykop 2-2
0.11A verloor 6-7
0.11B wen 5-1
0.12A wen 16-2
0.12B wen 5-2
0.13A wen 13-11
0.13B wen 10-5

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis
Tennisuitslae: 21 Februarie - 6 Maart 2024

Die afgelope twee weke het ons Seuns B en Gemengde B-span ons skool in verskeie wedstryde verteenwoordig. Die spelers toon uitstaande sportmangees en positiwiteit gedurende uitdagende wedstryde. Ons is trots op elke speler wat die skool se naam hoog hou gedurende hul spel met uitstaande gedrag op die tennisbaan.

Die uitslae beloop soos volg:

  • 21 Februarie 2024
    Seuns B vs. Laerskool Kenridge, verloor 5-1
  • 21 Februarie 2024
    Seuns B vs. Laerskool Welgemoed, verloor 0-6.
    Gemengde B span vs. Laerskool CBC Parklands, verloor 0-6.
  • 28 Februarie, 2024
    Seuns B vs. Laerskool Mikro, verloor 2-4.
  • 6 Maart 2024
    Seuns A vs. Laerskool van Riebeeckstrand, verloor 5-1.

WP-Tennisnuus

Jeanne van Heerden (o.12A), Stella Pansegrouw (o.12A), Ané Swanepoel (o.13B), Amelie van der Walt (o.12B) en Gustav van der Linde (o.13B) het die naweek van die 1-2 Maart aan die 2024 Synergy Toernooi deelgeneem waar hulle die Wes-Kaap verteenwoordig het. Die uitslae is soos volg:

  • WP A-spanne
    o.11 A – 2de plek  (Silwer) 1 punt verskil
    o.12 A – 1ste  plek (Goud)
    o.13 A – 2de plek (Silwer)
  • WP B-spanne
    o.11 B – 2de plek (Silwer)
    o.12 B – 2de plek (Silwer)
    o.13 B – 3de plek (Brons)

/ Nuus, Skaak, Sportuitslae

Ons leerders het 2 en 3 Maart aan die tweede rondte van die skaak WP-proewe deelgeneem. Chris Derksen, Emma Snijders en Christina du Toit dring na die volgende rondte deur waar hulle die WP sal verteenwoordig. Baie geluk, Jannies!

/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

Baie geluk aan al ons krieketspelers met die volgende puik uitslae.

27 Februarie 2024:

o.8A JvR teen Llundudno
JvR – 65/1
Llundudno – 39/2
JvR wen met 26 lopies

o.8B teen Houtbaai
JvR – 56/2
Houtbaai 43/3
JvR wen met 13 lopies

o.9A teen Llundudno
JvR – 47/4
Llundudno – 36/3
JvR wen met 11 lopies

28 Februarie 2024:

Kampsbaai kolf eerste en teken 120/3 aan na 15 beurte
JvR 120/2 na 15 beurte
Wedstryd eindig gelykop.

Baie geluk aan Damian Daniels wat 27* lopies bymekaar gemaak het.

/ Nuus, Skaak, Sportuitslae

Die volgende leerders het gekwalifiseer om deel te neem aan die 2de ronde van die Skaak WP-proewe te Plumstead Hoërskool en Wynberg Seunskool op 2 en 3 Maart:

  • Kyle Meissenheimer
  • Larah Opperman
  • Emma Snijders
  • Chris Derksen
  • Christina du Toit

Baie geluk, Jannies!

/ Atletiek, Nuus, Sportuitslae

Woensdag, 21 Februarie, het 20 van ons atlete aan die Zone-atletiekbyeenkoms te Vygieskraal deelgeneem. Die byeenkoms lewer reeds baie goeie atlete op en is die tweede groot byeenkoms voordat leerders die geleentheid kry om moontlik by die WP-kampioenskappe deel te neem. Om te kwalifiseer vir die WP-kampioenskappe moet jy in die top 4 in die baanitems eindig en top 3 in die velditems. Die volgende leerders het almal gekwalifiseer om volgende week Woensdag, 28 Februarie, aan die WP-kampioenskappe deel te neem:

  • Delmar Benecke, 1ste 800m
  • Maia du Toit, 1ste 70m H
  • Jana Olivier, 1ste diskus en 2de gewigstoot
  • Stella Zulch, 1ste spiesgooi
  • Carter Shoeman, 1ste gewigstoot en 3de diskus
  • Frank van der Walt, 1ste gewigstoot en 2de diskus
  • Daniella Boshoff, 2de 200m H en 4de 75m H
  • Jeanne van Heerden, 3de diskus
  • Ellen van Heerden, 3de gewigstoot

Ons wil die atlete gelukwens met hul pragtige uitslae by die Zone-kampioenskappe. Reëlings rakende volgende week se byeenkoms sal direk met die ouers gekommunikeer word.

/ Hokkie, Landloop, Netbal, Nuus, Rugby, Skaak, Sport
thumbnail of Winterprogram 4 – 15 Maart 2024

Neem asb. kennis dat alle somersport Vrydag, 1 Maart, eindig en dat die Winterprogram reeds Maandag, 4 Maart, begin.
Die volgende spanne sal nog steeds wedstryde speel soos op die kalender aangedui: Mini-krieket en Tennis A-spanne. Tennisoefening in die oggende sal voortgaan tot 14 Maart. Volg die skakel vir die volledige winterprogram.

Winterprogram 4 - 15 Maart 2024
/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

20 Februarie 2024:

o.9 A speel teen Llundudno
o.9A JvR 41/0 – Llundudno 26/3
JvR wen met 15 lopies

o.9 B speel teen Seepunt
o.9 B JvR 37/3 – Seepunt 35/3
JvR wen met 2 lopies

o.11A JvR speel teen Llundudno
JvR kolf eerste en teken 77/7 aan na 16 beurte
Llundudno 78/7/ na 15 beurte
Llundudno wen met 3 paaltjies.

Baie geluk aan Logan van Heerden met ‘n boulsyfers van 4 beurte vir 4 paaltjies en het slegs 20 lopies afgestaan.

22 Februarie 2024:

o.13 A speel teen Kampsbaai.
JvR kolf eerste en teken 95 lopies aan.
Kampsbaai kon slegs 28 lopies aanteken.
JvR wen met 67 lopies.

Welgedaan aan Jack Dawes met boulsyfers van 4 beurte 4 paaltjies vir 12 lopies.

/ Nuus, Sportuitslae, Swem

Laerskool Jan van Riebeek het Vydag, 16 Februarie, ‘n swemgala aangebied waaraan Herzlia, Camps Bay Pimary, Houtbay International, Sea Point Primary en Kronendal kom deelneem het. Ons swemmers het goed gevaar en het ‘n derde plek uit die ses skole behaal.

Die uitslae is as volg:

  1. Herzlia
  2. Camps bay
  3. JvR
  4. Kronendal
  5. Hout bay
  6. Sea point

Welgedaan, Jannies!

/ Nuus, Sportuitslae, Tweekamp

Delmar het die naweek aan die WP-tweekampbyeenkoms in Bellville deelgeneem. Hy kom 2de en wen die silwer medalje vir seuns o.15 met ‘n nuwe persoonlike beste tyd. Baie geluk, Delmar! Ons is trots op jou!

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis
Tennisuitslae: 14 Febr. 2024

Geluk aan al die tennisspelers met hul mooi uitslae:

Noord-liga:
Seuns A vs. Laerskool Curro Durbanville, wen 4-2
Seuns B vs. Laerskool Kenridge, verloor 5-1
Gemeng A vs. Laerskool Brackenfell, gelykop 3-3
Dogters A vs. Laerskool Curro Durbanville, wen 5-1
Dogters B vs Laerskool Boston, wen 5-1

Table View-liga:
Gemeng B vs Laerskool van Riebeeckstrand, gelyk 3-3

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Ons tennisspelers se uithouvermoë was Woensdag, 7 Februarie, getoets toe hulle hul eerste wedstryd vir die seisoen aangepak het. Die spelers se positiwiteit en geesdrif het hul toegelaat om die spel te geniet asook foute te herken en daaruit te kan leer. Die resultate beloop soos volg:

Noord-liga:

Seuns A verloor teen Eversdal 1-5
Seuns B verloor teen Eversdal 0-4
Gemengde A verloor teen Totius 0-4
Dogters A gelykop teen Eversdal 3-3
Dogters B verloor teen Eversdal 1-5

Table View-liga:

Gemengde B verloor teen Van Riebeeckstrand 2-4

Belangrike Datums

augustus 2026

29aug00:0023:59Rugby: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

31aug00:0023:59GEEN SPORT

Wys Meer

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (NG Kerk Tamboerskloof)

03sep(sep 3)00:0002(sep 2)23:59Sanna Molepo (Terrein) Verjaar

03sep(sep 3)00:0002(sep 2)23:59Gr.7 Entrepreneursdag

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

04sep(sep 4)00:0005(sep 5)23:59Tennis: o.13A Toernbooi by Courtrai

04sep08:0008:00Loslitdag

04sep08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad WEG (o.9, o.11 en o.13 span)

05sep(sep 5)00:0004(sep 4)23:59Skaak Topskole Wellington (o.9&o.11)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT

06sep(sep 6)00:0005(sep 5)23:59Skaak Topskole Wellington (o.9&o.11)

07sep00:0023:59Somersport Begin

07sep12:0014:30Tweedehandse Klereverkope

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor