Boekbende: Nuwe Datums 11 Feb, 2026 | Nuus, Algemeen Die Boekbende gaan nou elke tweede Woensdag van die maand in die Mediasentrum om 07:15-07:45 bymekaar kom. Kyk asb na die datums in die advertensie, sodat jy nie uitmis nie! Boekbende-groete!