Merk jou kalender!
Wanneer: Saterdag, 29 November 2025
Waar: Laerskool Jan van Riebeeck
🏆 DIE HOOF AKSIE: OUERSPORT (09:00 – 17:00)
Netbal: 09:00-11:00
Raak Rugby: 09:00-13:00
Swem: 13:00
Hokkie: 13:30-17:00
Skaak en tennis: 13:30-17:00
👨👩👧👦 VIR DIE RES VAN DIE GESIN (HEELDAG PRETDAG)
🛍 Kindermarkdag (10:00 – 12:00)
Laat die jong entrepreneurs jou beïndruk!
Kaartjies beskikbaar op Karri.
☕ Koffie Huis & Snoepie
Vir daardie noodsaaklike kafeïen-hupstoot en al die soetgoed.
🍔 Hoender Burgers & Repies (10:00 – 15:00)
Heerlike kos ten bate van die Kaapstad Kinderhuis.
🍻 Woodstock Brewery (13:00 – 18:00)
Vir die wat dors is! Gryp tjips, versnaperings en ‘n koue een.
Spesiale Aanbod: Kry jou bier-kaartjie vir R250 vir 5 biere!
Bier-kaartjies beskikbaar op Karri. (verkope sluit 27 November)
🏉 DIE GROOT AFSLUITING (17:15)
SA RUGBY op die GROOTSKERM in die saal!
Kom geniet die dag saam met ons!