Neem asseblief kennis dat alle omruilings binne 7 dae vanaf die datum van aankoop gedoen moet word.
Ons kan ongelukkig nie klere omruil wat maande later, of selfs eers ’n jaar ná aankoop, na ons teruggebring word nie.
Dankie vir julle begrip en samewerking.