Kaapse Afrikaanse Eisteddfod Uitslae 11 Sep, 2025 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus Ons wil al ons leerders wat die afgelope maand aan die instrumentale afdeling van die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod deelgeneem het, gelukwens met hul uitmuntende prestasies! Ons is regtig baie trots op julle toewyding en harde werk. Welgedaan! Kaapse Afrikaanse Eisteddfod Uitslae 2025