Jannies Talent: 25 September 2025 5 Sep, 2025 | Jannies Talentaand, Algemeen, Kuns en Kultuur, Nuus Kom geniet ’n aand vol talent en pret! 📅 Donderdag, 25 September 📍 Skoolsaal ⏰ 18:00 Kaartjies beskikbaar op Karri.