Baie dankie vir skenkings van kruideniersware wat ons al ontvang het vir Mandela-dag. Ons herinner julle net weer aan die spesifieke kruideniersware wat elke graad voor verantwoordelik is:

Graad 00 & 0: Potlode/Uitveërs
Graad R: Koekies/Beskuit
Graad 1: Koffie/Tee
Graad 2: Vetkoekmengsel
Graad 3: Warm-sjokolade
Graad 4: Handeroom
Graad 5: Vinolia seep
Graad 6: Pannekoekmengsel
Graad 7: Malva-lekkers

Baie dankie vir julle samewerking rakende die projek en dit sal baie waardeer word as leerders voor Donderdag, 16 Julie die kruideniersware skool toe kan bring.

Vriendelike groete,
Welwillendheid-/uitreikkomitee