Mediasentrum nou oop tydens tweede pouse! 29 Aug, 2025 | Algemeen, Nuus Ons is opgewonde om aan te kondig dat die mediasentrum vanaf 2 September gedurende tweede pouses oop sal wees. Kom loer in en neem ’n boek uit – daar wag iets vir elke smaak en belangstelling!