Dit is vir ons ’n groot vreugde om aan te kondig dat Christian Cronje gekies is om die Wes-Kaapse Stoeivereniging te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe in Pretoria van 9–11 Oktober 2025.
Ons wens hom alles van die beste toe met die voorbereiding en die kampioenskappe!