Daar lê vir ons musiekleerders ’n baie opwindende tyd in Augustus voor, met ’n propvol program vir deelname aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod. Sien die program met spesifieke datums, tye, en venues hier onder:
Teken die relevante datum\s in jou dagboek aan, om sodoende enige botsings te voorkom óf vroegtydig uit te sorteer.
Kontak gerus vir Juf. Rolene vir enige verdere navrae.