Die musiekleerders het uitsonderlik presteer in die Solosang-afdeling van die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod.
Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deelgeneem het. Baie geluk aan almal wat hulself met soveel selfvertroue en grasie voor ’n gehoor en mede-deelnemers gehandhaaf het.
Baie, baie geluk aan elkeen van julle – ons is werklik trots!
Prestasies:
-
Jean Jacques Rossouw – Hoogste Lof
-
Noa Rademan – Hoogste Lof
-
Christina du Toit – Lof
-
Dirkie van Eeden – Eervolle Vermelding
-
Kitty Partner – Goue Diploma (Onderskeiding)
-
Coreen Scholtz – 3× Goue Diploma (Onderskeiding)
-
Pieter Rademeyer – Hoogste Lof, 2× Lof
-
Alida Loubser – Hoogste Lof
-
Rupert Janse van Rensburg – Goue Diploma (Onderskeiding)
-
Ella van der Walt – Eervolle Vermelding
-
Antjie Samuel – 2× Hoogste Lof, Goue Diploma (Onderskeiding)
-
Abigail Fourie – 2× Hoogste Lof, Goue Diploma (Onderskeiding)
Baie dankie aan Mnr. Ben en Mnr. Pieter vir julle uitstekende begeleiding en voorbereiding van die leerders. Ons waardeer opreg julle tyd, toewyding en passie.