Week 1

8 April: skool heropen en sport (hokkie) begin
 
9 April: sport oefen (netbal/rugby)
 
10 April: sport oefen (hokkie)
 
11 April: hokkietoernooi
 
12 April: kaperjolle, redenaars en o.10-netbaltoernooie (Durbanville en Table View)
 

Week 2:

14 April: sport oefen (o.7 – o.9) en netbalproewe vanaf 14:30 by ons skool. Geen netbaloefening vir o.10-o.13 nie. Rugby oefen.
 
15 April: Gr. 1 – 7-ouerbesoeke vanaf 13:30 – geen sport nie, skool verdaag vroeg (12:45 en 13:00) *maak ‘n afspraak by die bepaalde onderwyser
 
16 April:  netbalwedstryde / rugby oefen
 
17 April: Geen sport nie
 
18 April: PAASVRYDAG (VAKANSIEDAG)
 

Week 3:

21 April: GESINSDAG (VAKANSIEDAG)
 
22 April: Gr. 1 – 7-ouerbesoeke vanaf 13:30 – geen sport nie, skool verdaag vroeg (12:45 en 13:00) *maak ‘n afspraak by die bepaalde onderwys