Kom geniet ‘n vroegoggend-stappie op Melkbos se strand en help ons om die strand skoon te maak.

Wat moet jy saambring:

  • ‘n Waterbottel en peuselhappie

  • Gemaklike klere en sonroom

  • Ons voorsien die sakke en handskoene (vir die opruim).

Sien julle Saterdag, 1 Maart om 07:30 by Melkbosstrand!