Neem asseblief kennis dat alle graad 4 – 6-leerders ‘n toestelooreenkoms volgende week sal ontvang.  Ouer en kind moet dit onderteken aangesien alle graad 5 – 7-leerders sommer op die eerste dag van skool (15 Jan. 2025) ‘n toestel sal ontvang.  Hierdie skootrekenaar sal gebruik word om interaktief met akademie te handel.  Sodra jy hierdie ooreenkoms ontvang, teken en stuur die volgende dag skool toe. 

Dankie vir hierdie ondersteuning.