Trotse Jannie 17 Apr, 2019 | Algemeen, Nuus Naam en van: Palesa Faro Graad: 2vZ Waar bly jy?: Ek bly in Kloofstraat. Gunsteling vak: My gunsteling vak is lees omdat ek nuwe woorde leer. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek hou baie van my juffrou.