Jannies ontvang Kyokushin Karate kleur belt 14 Jun, 2024 | Nuus, Sportuitslae Ruby Tyler, Peter Wickwar en Susie Samuel het Saterdag, 8 Junie 2024, hul Karate beltgradering bygewoon. Baie geluk!