Sophia Liebenberg is gekies vir die WP-Tweekampspan wat op 30 Maart in Pretoria sal deelneem aan die SA-byeenkoms.
Slegs 5 leerders, seuns en dogters, per ouderdomsgroep, word vir die span gekies. Dit is ‘n uitstekende prestasie en ons is baie trots op haar. Ons hou vir haar duimvas!!