Ons het aan alle leerders wat vir die voorlopige Interskole atletiekspan kwalifiseer, ‘n brief met meer inligting oorhandig.
Hulle moet asb. alle oefenige vir die volgende 2 weke voor die byeenkoms bywoon.

Indien daar enige nuwe of ander leerders is wat nie die Kleursportdag kon bywoon nie, maar wat graag aan die Interskole wil deelneem, moet hulle voor 16 Janaurie met Juffrou Hanekom gesels of ‘n e-pos aan die sportkantoor stuur. Ons kan dan reël dat hy/sy teen die atleet deelneem wat vir die items gekwalifiseer het om te sien of hy/sy kwalifiseer.